R55,00 – R242,00Price range: R55,00 through R242,00
Hierdie kers ruik soos ouma se kombuis op ’n Saterdagmiddag: Warm vanilje wat deur die huis trek en jou laat dink aan koekpanne, melktert en geselskap om die tafel.
| Weight | N/A |
|---|---|
| Dimensions | N/A |
| Size | Large, Mini, Large Refill, Mini Refill |