Kuier Kers – Koffie en Beskuit Plaas Kers
Price range: R95.00 through R280.30
’n Stil plaasoggend waar die son oor die lande kruip. Die reuk van vars koffie wat prut vul die kombuis, gemeng met die geur van soet karringmelkbeskuit wat regstaan om gedoop te word. Dis eg.
Want soms is dit juis die plaaskombuis se reuk wat jou hart laat glimlag.
Description
Koffie en Beskuit Geur
Groottes:
Klein | 345g
Medium | 900g
Groot | 1465g
Bestanddele: Tallow, Byewas, Geursel.
Moenie hierdie kers sonder toesig brand nie. Hou hom weg van kinders, troeteldiere, los vlamme en jou skoonma se kantgordyne. Sit hom op ’n stewige oppervlak wat brandbestand is, maak seker jou braaibroodjies brand nie saam nie, en moenie aan die gesmelte was karring soos ’n nuuskierige dassie nie.
Additional information
| Weight | N/A |
|---|---|
| Size | Small, Medium, Large |





Reviews
There are no reviews yet.