Kuier Kers – Met Ys Ja Stoep Kers
Price range: R105.00 through R310.00
Vir die manne (en tannies) wat weet: Die stoep is nie net ’n plek nie, dis ’n instelling. Hierdie kers ruik soos ’n laataand kuier om die kole waar die stories elke keer so ’n bietjie langer raak. Dis whiskey en ys, braaivleis op die rooster, familie wat jou lagspiere moeg maak, en die vredevolle gevoel van gemak en geselligheid.
Description
Whiskey en Ys Geur
Groottes:
Klein | 345g
Medium | 900g
Groot | 1465g
Bestanddele: Tallow, Byewas, Geursel.
Moenie hierdie kers sonder toesig brand nie. Hou hom weg van kinders, troeteldiere, los vlamme en jou skoonma se kantgordyne. Sit hom op ’n stewige oppervlak wat brandbestand is, maak seker jou braaibroodjies brand nie saam nie, en moenie aan die gesmelte was karring soos ’n nuuskierige dassie nie.
Additional information
| Gootte | Klein – 345g, Medium – 900g, Groot – 1465g |
|---|





Reviews
There are no reviews yet.