Kuier Kers – Laeveld Ligte Laeveld Kers
Price range: R95.00 through R266.00
Die doringbome gooi skaduwee, en daar’s ’n sagte, bittersoet geur in die lug. Dis die reuk van braaivleis, die warm son en ’n windjie vol jagstories wat net beter word hoe donkerder dit raak.
Dis soos die Laeveld self…
Helder, wild en vars.
Description
Marula & Neroli Geur
Groottes:
Klein | 345g
Medium | 900g
Groot | 1465g
Bestanddele: Tallow, Byewas, Geursel.
Moenie hierdie kers sonder toesig brand nie. Hou hom weg van kinders, troeteldiere, los vlamme en jou skoonma se kantgordyne. Sit hom op ’n stewige oppervlak wat brandbestand is, maak seker jou braaibroodjies brand nie saam nie, en moenie aan die gesmelte was karring soos ’n nuuskierige dassie nie.
Additional information
| Weight | N/A |
|---|---|
| Size | Small, Medium, Large |








Reviews
There are no reviews yet.